Bediening vir Armoede en Sorg is afhanklik van donasies om ons projekte te finansier. Alle donasies – groot en klein – word met dankbaarheid erken. Wees verseker dat u bydrae ‘n verskil in die harte en lewens van ander kan maak. Onthou asb. om te alle tye ‘n bewys van betaling aan ons kantoor te voorsien.
Bankbesonderhede:
Naam van bank: | ABSA |
Rekeningnaam: | Armoede en Sorg |
Rekeningnommer: | 40 7842 5238 |
Takkode: | 632005 |
Verwysing: |
A&S (Plus gemeentenaam of toepaslike verwysing) |