Menu

Content

Breadcrumb

Earth Hour

Datum: 29.03.14

Earth Hour

Earth Hour - Skakel jou ligte af Saterdag 29 Maart tussen 20:30 - 21:30

Aarde-uur is ’n projek wat deur die WWF geloods is om mense oor al die kontinente heen bewus te maak en te mobiliseer om iets daadwerkliks vir die omgewing te doen. Wees deel van die verskil en skakel jou ligte af. Elke klein bydrae maak 'n groot verskil aan ons omgewing. 

Sign Up to Receive the Omgee Newsletter: