Menu

Content

Breadcrumb

Bestuur jou koolstofvoetspoor!

Ekologie

Diegene wat graag ingelig wil wees oor die impak van koolstof of die verwarming van die aarde en die ekologiese gevolge daarvan, kan by www.globalcarbonexchange.com meer lees.

Global Carbon Exchange bied selfs opleiding aan vir mense wat graag dit hul beroep wil maak om besighede en industrieë te help om hul koolstofvoetspoor te bepaal, te monitor en te bestuur. Sodoende is ‘n mens dan nie net ‘n prater oor dié saak nie, maar iemand wat daadwerklik help om dinge positief te verander, laat weet ds David Botha.

Sign Up to Receive the Omgee Newsletter: