Menu

Content

Breadcrumb

Belangrike datums vir 2015

Ekologie

Die volgende datums in 2014 is belangrike nasionale of internasionale dae vir Ekologie en die omgewing. Gemeentes en lidmate behoort die ernstig te oorweeg om hierby in te skakel en plaaslik inisiatief daarmee te neem.

28 Maart                          Earth Hour (8:30pm – 9:30 pm)
22 April                            Aardedag / Earth Day
22 Mei                              Internasionale dag vir biologiese diversiteit
5 Junie                             Wêreld Omgewingsdag / World Environment Day
8 Junie                             Wêreld Oseane-dag / World Ocean Day
17 Junie                           Wêrelddag teen
verwoestyning en droogte
1 – 7 September             Nasionale Boomplantweek / National Tree planting day
14 -19 September           Nasionale Skoonmaak-week / National Clean-up day
18 September                 Dag vir Herwinning / Recycling Day
24 September                 Erfenisdag / Heritage Day
12 -18 Oktober                 Nasionale Marieneweek / National Marine Day
5 Oktober                        Wêreld Habitatdag / World Habitat Day

Vir meer inligting oor die verskillende dae kan jy u gerus die boekie Year of Special Days 2014 van Safcei se webtuiste aflaai. Die boekie is oorspronklik deur Kate Davies ontwikkel en word jaarliks deur WESSA Share-Net op datum gebring.

Leave a comment

You are commenting as guest.

Sign Up to Receive the Omgee Newsletter: