Menu

Content

Breadcrumb

Armoede en uitdagings vir die kerk

Armoede en die Uitdaging vir die Kerk en sy Gemeentes

Beste praktyke, die bou van netwerke en die beste opsies vir gemeentes

21 Augustus 2013 – 08:30 tot 17:00, NG Kerk Helderberg

A.         OGGENDSESSIE

08:30              Registrasie

09:00              Opening

09:30                    “Poverty and Civil Society in a global perspective”

Dr Renier Koegelenberg – Direkteur – Ecumenical Foundation of Southern Africa (EFSA) & Uitvoerende Sekretaris – National Religious Association for Social Development (NRASD) – Recipient of the $ 50m Global Fund Grant

10:00                    Armoede en die landelike omgewing.  Hoe definieer ons dit en waar lê die oplossing?

Herman Bailey – Direkteur en Verteenwoordiger – FahnenFleck South Africa en Voormalige Hoof van die Landelike Stigting

10:30              TEE

11:00                    Poverty and the future.  Is there hope?  Reference to the NDP”.
JP Landman – Ekonomiese Adviseur

12:00                    MIDDAGETE

B.         MIDDAGSESSIE

13:30              Wegbreeksessie 1

§  Alkohol- en middelafhanklikheid

§  Badisa en Gemeentes

§  Vroeë Kinderontwikkeling

§  Welsyn- of Gemeenskapsontwikkeling

§  Gemeentes, Plaaslike regerings en befondsing

§  Taakspan Ekologie:  Skep ekologies vriendelike gemeentes

14:30              Wegbreeksessie 2

§  Geestesgesondheid

§  Wiskunde vir almal

§  “Kibbutz” ontwikkeling in SA

§  Verandering van waardes en denke

§  Kom ons leer ons mense om met geld te werk

§  Die Vigstaakgroep:  Hoe kan ons betrokke raak?

15:30                    TEE

16:00                    Gesamentlike Afsluitingsessie

§  Beste Praktyke – Voorbeelde van Hoop

§  Kom ons bou netwerke

Sign Up to Receive the Omgee Newsletter: