Dit is waar jy die jongste nuus en artikels oor ons werk en die wêreld van omgee sal kry. Kyk ook by Inspirasie vir aanhalings en gedagtes wat die siel voed.
DOKDIEK PRAAT UIT SY HART 31
Liewe broers en susters in Christus,
Dis Maartmaand, die oorgangsmaand na ons winter toe , en weer tyd om met julle iets te deel wat ek dink vir julle van nut sal wees as God se medewerkers en Sy aardesorgers.
Eers moet ek, soos gewoonlik, meld hoe ons in ons...
A CHRISTIAN’S DOUBLE ASSIGNMENT ON EARTH .
My dear brothers and sisters in Christ,
In the Ecology Task team’s Goal Statement (“ Doelwitstaat “) I was tasked with compiling and updating a source document on all matters relating to a Christian on the...
DOKDIEK PRAAT UIT SY HART 28
Liewe familie-van-my-in-Christus,
Dis daardie tyd van die jaar-Desember-waar die dae vinnig na die einde van die jaar beweeg, en voor jy weet is dit 2015 !
Dis ook ‘n tyd van stilwees-‘n bietjie nadink oor die jaar wat verby is. Maar ook nadink oor die...
DOKDIEK PRAAT UIT SY HART 27
Liewe vriende,
Dit is September maand en dit beteken ons vier die Seisoen van die Skepping. Boomplantdag of –week word ook landswyd gevier. En wat ons eie gemeente betref, vier ons ons eerste verjaarsdag as Eko-gemeente. Dit was, en is nog steeds,...
Winter is hier, die storm reëns is op pad en vir die haweloses van ons stad is dit vreesaanjaend. Ons harte bloei wanneer ons verby ʼn man, vrou of kind op straat ry wat met 'n bordjie staan en bedel. Meeste van ons wens dat ons iets vir hulle kan doen,...
Onlangs het ek die voorreg gehad om na dr. Martin Stuchtey, direkteur van McKinsey in München te luister. Hy sê dat daar tans 1,9 miljard "verbruikers" op aarde is. 'n Verbruiker is iemand wat $10 per dag het om te spandeer nadat in sy basiese behoeftes...
18 November 2013
Beste Vriende
Soos belowe wil ek vir julle die volgende inligting deurgee.
Ek was vandag met die meeste gemeentes in die areas wat deur die vloede geraak is in verbinding. Dit lyk tans asof alles onder beheer is en dat daar baie engele...
Tien sleutel waarnemings oor armoede in Suid-Afrika
1) Suid-Afrika is nie ‘n arm land nie, maar het wel baie arm inwoners.
Daar is tans baie geld in omloop in SA. Die vraag is: in wie se hande is dit en hoe word dit spandeer?
2) ...
Die Bediening vir Armoede en Sorg stel vir 2014 'n aantal beurse vir verdere studie vir veral behoeftige matrikulante wat lidmaat van die kerk is, beskikbaar. Die studie sluit enige na-skoolse opleiding - universiteit, tegniese opleiding of ander in.
Laai...
Met die erge winter storms in die Kaap die afgelope paar weke is baie informele gemeenskappe oorstroom. Een so 'n gemeenskap is die van Klipheuwel waar die Durbanville gemeente ingegryp het om te help.
'n Ou skoolgebou wat tans as kerk dien in Klipheuwel...
Tydens die skoolvakansies word 'n lente- en winterskole vir graad 11 en 12 leerders by die Helderkruin Primêre Skool in Eersterivier aangebied. Met die eerste aanbieding het 30 leerders opgedaag. Sedertdien het dit aangegroei tot bykans 100 kinders....
Besprekingsgeleentheid: Leierskap en Armoede
Die AHI Wes-Kaap, in samewerking met Bediening vir Armoede en Sorg en Bellville Sakekamer reël ’n besprekingsgeleentheid oor leierskap en armoede. Proff Franklin Sonn en Stef Coetzee, asook dr Braam Hanekom...