Menu

Content

Breadcrumb

Armoede Navorsing

Armoede Navorsing

Navorsing oor die sistemiese verligting van armoede.

Notas N.A.V. TSA-Vergadering in Februarie 2012

Wat is die doel met ons vergadering/gesprekke? Ons wil graag besin oor die SISTEMIESE OORSAKE EN OPLOSSINGS vir ARMOEDE. Hoe definieer ons armoede? Ons wil graag onderskei tussen relatiewe en absolute armoede. Ons wil ook onderskei tussen tydelike armoede en chroniese armoede. “Armoede” word ook gedefinieer as enige situasie waar menslike kapasiteit/gawes nie optimaal ontwikkel kan...
Sign Up to Receive the Omgee Newsletter: