Dat mense met psigiatriese siektes in dieselfde asem as die sogenaamde psigopate genoem word, is ‘n uiters ongelukkige samevoeging.
Psigopate is nie ’n geestessiekte nie; hulle is mense wie se persoonlikheid oorheers word deur hulle anti-sosiale (teen die sosiale norme) gedrag. Ons sou hulle ook van morele bankrotskap kon beskuldig. Hulle het geen of weinig gevoel vir ander...