EKOLOGIESE WYSHEID IN DIE BYBEL
Oostelike sinode het in Junie 2012 konferensie met die tema Seisoen van die Aarde aangebied. Willie van Heerden van UNISA het daar 'n voordrag gemaak oor Ekologiese wysheid in die Bybel.
Populêre tekste:
Skeppingstema (Gen.1-3)
Verbondstema (Gen.6-9)
Sabbatswette (Lev.25)
Verwondering oor die skepping (Job 38-40)
Sommige Psalms (8, 19,24,98,104)...