Jippie, loof die Here, broers en susters, ons gemeente is nou ’n eko-gemeente!
Op Barmhartigheidsondag, 8 September 2013, het ons ons Aardesorg-bediening aan die gemeente bekend gestel. As voorsitter van die Barmhartigheidskomitee het ek die gemeente bedank vir die ruim ondersteuning aan...